![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Die verhoog: 6m wyd en 4 m diep
Sitplek: Maksimum 100 stoele Ronde tafeltjies met stoele: Maksimum 60 toeskouers Aansit ete, volledig gedek: 60 mense Die aantal toeskouers is onderhandelbaar Klank en Beligting Agtergrond musiek word vir elke funksie voorsien. Addisionele klank toerusting moet self voorsien word Die spyskaart kan saam met die chef beplan word
Ons beplan vinger-lek-lekker maaltye van vingeretes tot driegang maaltye. Kontant kroeg beskikbaar ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
Knypie kat is geleë in Eldoraigne, Centurion. Hierdie klein teater bied die perfekte atmosfeer vir enige funksie.
Die teater het ‘n romantiese bekoring waar daar eksklusiewe aandag aan elke funksie gegee word. Die teater is geskik vir elke genre. Van die kunstenaars wat al hier opgetree het, sluit in: Valiant Swart, Jak de Priester, Jannie en Christa, Lize Beekman, Bobbie van Jaarsveld, Emile Minnie, John Jacobs, Mathys Roets, Hannon die Glam Guru, Avroy Shlain en vele meer. Ooievaarstee
Doopseremonies Spesiale geleenthede Produk- en CD bekendstellings Jaar eindfunksies Verjaarsdae Prysuidelings Koöperatiewe funksies Elke funksie kan met of sonder n show aangebied word ![]() Copyright © 2010 Knypie Kat I all rights reserved I designed by NTouch Designer
|