Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

- Professioneel
- Aktrise
- Skrywer
- Regisseur
- Dramadosent
- Beoordelaar
- Raad van Afrikaanse Beoordelaars
Huur teater      |     Optredes      |      Kontak ons      |      Dramaskool
In elke aspek van jou lewe is dit nodig om voor mense te
kan praat, om jouself uit te druk en standpunt te kan inneem.

Drama gee jou hierdie vermoë. Drama ontwikkel jou totale
menswees, selfbeeld, selfvertroue, kreatiewe denke en taalgebruik. Dit ontwikkel jou stem, leer jou verhoogtegnieke en laat jou ontspan.

Baie van ons leerders word gekeur vir drama by uiniversiteite
soos TUT, Tuks en Stellenbosch. Ons akteurs was ook al in advertensies op TV en het al rolle vertolk in kortfilms en musiekvideos.
Ons waarborg totale ontwikkeling in menswees.

Public speaking courses
Public speaking coaching
Voice Training
Dynamic body language
Thinking on your feet
Speech construction
Creativity
Techniques in dealing with stage fright
Confidence building
Courses in all the drama genres

Copyright © 2010 Knypie Kat I all rights reserved I designed by NTouch Designer