Die Knypie Kat teater is ook 'n plek waar leerders hul dramatalente kan kom ontwikkel.

Die Issie Venter Dramaskool fokus om leerders die geleentheid te bied om kreatief te werk te gaan en so ook hul dramatalent te bevorder.

Leerders van Graad 1 tot Graad 12 kan inskryf by Die Issie Venter Dramaskool.

Besoek gerus die Issie Venter Dramaskool webblad of facebookblad vir meer inligting.

 

Back Back to top
  • Services

  • Events


    Nov 2018
    S M T W T F S
    01
    02
    03
    04
    05
    06
    07
    08
    09
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30